Slow Down Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 116 Stander Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Slow Down Cottage is 'n moderne selfsorgwoonstel in die hartjie van George, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat alles wat die Tuinroete bied wil verken.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer, en die eenheid beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel met gratis tee en koffie.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Met 'n buitebraai-area, patio, gratis veilige parkering en 'n nabygeleë dam met skilderagtige wandelpaaie, kan gaste 'n veilige en ontspannende verblyf ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 116 Stander Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 116 Stander Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang