5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Robinson Street, Umkomaas, KwaZulu-Natal, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Smalls Cottage is 'n selfsorg-kothuis in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se subtropiese Suidkus. Dié dorpie is 'n wonderlike vakansiebestemming vir diegene wat Aliwal Shoal, een van die beste duikplekke in die wêreld, wil besoek.
Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 7 gaste. Smalls Kothuis het slaapplek vir 5 gaste en daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Sleeper Kamer het 2 enkelbeddens, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die instansie is naby die strand en Umkomaas-gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Robinson Street, Umkomaas, KwaZulu-Natal, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Smalls Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Robinson Street, Umkomaas, KwaZulu-Natal, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang