Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42
Gastehuis in Trompsburg

Bytenkant Roastery and Rooms

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Buiten Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bytenkant Koffiebrandery en Kamers is in Trompsburg geleë, net 2 km vanaf die N1. Trompsburg lê 120 km suid van Bloemfontein, wat die eiendom 'n gerieflike oornagplek tussen Gauteng en die Kaap maak. Die eenhede is op dieselfde perseel as 'n sonkrag-koffiebrandery geleë, wat gaste maklike toegang tot hoëgehalte-koffie bied en die geleentheid om die landelike dorpsomgewing te geniet.

Bytenkant Koffiebrandery | Eatery en Kamers bied twee moderne, ruim selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir tot vier gaste. Die eenhede is geskik vir gesinne met kinders, paartjies of enkelreisigers, en die eiendom is troeteldiervriendelik. Hulle is in 'n stil deel van die dorp geleë, met uitsig oor die omliggende landelike vlaktes.

Elke eenheid bevat 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n dagbed met beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. WiFi word voorsien, en 'n verskeidenheid bordspeletjies is beskikbaar vir gebruik op koeler of reënerige dae. Beide eenhede kan saam bespreek word, wat die eiendom ideaal maak vir gesins- of sakebesoeke.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Kinders en troeteldiere kan 'n veilige buite-area met 'n klimraam en sandput geniet. Die koffiebrandery op die perseel word daagliks gedoen, en die koffiewinkel bied 'n verskeidenheid lekkernye. 'n Klein winkelsentrum in die dorp is ook binne maklike bereik vir basiese benodigdhede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cheryl H
Gesin met tieners
5.0
Definitief aanbeveelbaar! Something else! Hul gasvryheid is amazing en die omgewing eenvoudig asemrowend. Ons gaan beslis weer daar oornag.
Des 2025
Monique K
Saam met lewensmaat
5.0
We had an excellent stay. It was excellent. Liani was such an amazing host. She left a water bowl for our dog. All the little touches s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Hennie H
5.0
Rustig. Stil. Vriendelike diens. Vriendelik ontvang. Rustige area. Moeite werd om af te trek en oor te slaap.
Des 2025
Eben S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, gemaklik en skoon. Die verblyf is perfek en was die beste gasheer. Ons het baie lekker gebly, sal streng aanbeveel! Koffie ook baie lekke...
Sien meer
Nov 2025
Annatjie D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Dis 'n mooi eenheid met 'n mooi tuin. Emily by die restaurant het ons ontvang. Sy was uitstekend. Die huidige eienaar het vergeet om die...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Buiten Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Bytenkant Roastery and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Buiten Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16625edfa571c44aca950ee867b00e24fc218473ca243c8797b5c92f8de1309e2659aef65978d3e316adf90df850a5d36aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 7 Buiten Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.038900725658 25.779259267546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang