+43
B&B in Williston

Soek 'n Slapie Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Freddy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. Uitstekend, heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Always very good! Comfortable and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talmor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Baie netjies, rustig en baie veilig. Slaap altyd hier as ons van JHB af kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie J
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Baie netjies. Alles wat nodig is en meer. Heerlik skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

'n Ware juweeltjie in een van die ongenaakbaarste dele van ons land. Die verblyf was baie bevredigend met die kamer wat goed toegerus was met die basiese benodigdhede. Die kamer was ruim, skoon en die gasvrou, Theresa, baie behulpsaam. Die skakeling met die nabye restaurant was 'n verrassing en heerlik! Die tegniese probleme met die stortkrane en sproeikoppe is met groot sorg kennis geneem en die eienaars was opreg besorg om aandag te gee. 'n Sterk pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Kamers is skoon en netjies, en ons het 'n gasvrye ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker. Vriendelike diens en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel T
1 nag
5.0
Aug 2025

Beslis waarde vir geld omdat alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap is daar. Baie lekker gebly, ja. Alles werk en is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Church Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b83c9ddb40ba06632eddd723549c72729d06c031760cfada4e52df6ac82ce86035e4a3fee393bea59676ff9179e71d2210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 5 Church Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.33979111049 20.919287374205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang