LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Soek 'n Slapie Guesthouse | LekkeSlaap
+43

Soek 'n Slapie Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Soek 'n Slapie Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Manie N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleepover en route to West Coast.

Comfortable and quiet stay with friendly, helpful staff.

Ziska B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B
Enkelreisiger

Ek het Soek 'n Slapie gekies.

Ek het net my motorfiets 'n lekker rondryrit beplan vanaf die Suidste deel van Suid-Afrika na die Augrabiese watervalle. Williston is 'n klein dorpie met 'n groot hart. Het heerlik geëet by die restaurant. Was uit my skoene stomgeslaan oor die juweel! Lekke geëet en lekker geslaap. Sal weer hier aangaan!

Soek 'n Slapie Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie trots op Manna en Soek 'n Slapie se personeel. Dit is 'n heerlikheid om die verrassing op nuwe gaste se gesigte te sien as hul Manna instap. Die skoon toiletgeriewe en veilige speelplek vir kinders daarby, is 'n pluspunt vir toeriste.
Ons sien daarna uit om u weer te ontvang. Bring sommer familie en vriende saam.

Soek 'n Slapie Guesthouse
Elmarie K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Baie gerieflik en veilig.

Sien sterre.

Liza H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie in 'n baie vriendelike dorp.

Baie goeie akkommodasie. Besonderse koel kamers in 'n warm karoo. Pynlik netjies. Niks om oor te kla nie!

Louis B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi meubels maar slegs vir liggewigte.

Ek en my vrou is goot mense en 'n queen bed is knap. Die stoele en bankie is mooi maar liggewig. Naby hoofpad en trokke kan in die nag 'n probleem wees.

Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b83c9ddb40ba06632eddd723549c72729d06c031760cfada4e52df6ac82ce86035e4a3fee393bea59676ff9179e71d2210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 5 Church Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.33979111049 20.919287374205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!