Soet 'n Rus

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Albie G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Verwelkomend, aangenaam, vriendelik, rustig. Die gasheer en -vrou het ons vriendelik ontmoet en verwelkom. Die gastehuis is op 'n plaas in 'n stil omgewing geleë. Die eenheid is relatief goed toegerus en ons is aangemoedig om aanbevelings te maak om hulle diens en aanbieding te verbeter. Daar is ook, nadat ons vertrek het, 'n kotak gemaak om te hoor of ons ervaring tydens ons verblyf aangenaam was. Ek sal Soet 'n Rus beslis aanbeveel vir diegene wat graag buite die gewoel van 'n dorp/stad wil uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Soet 'n Rus
Dankie, Albie. Ons waardeer jou resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37425864403f86ecfad81ab173a6eaa9eae3cae3c94de47f26a4c65be6dfac27a11737ba57cb97dc0312e334c86983a4a519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 Plaas Weilbach Boundary Road 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.813833178002 27.661898726956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang