3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Soet ‘n Rus is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die hartjie van die Vrystaat. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. 'n Badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel en gratis tee en koffie. Die oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer vir ontspanning.
Gaste kan hulself verdiep in die skilderagtige plaasuitsigte, 'n drankie by die plaaslike kafee geniet, of die boekwinkel op die plaas besoek. Met veilige onderdakparkering, gratis WiFi en 'n Weber-braai op aanvraag, kan gaste 'n gemaklike verblyf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Soet 'n Rus het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang