3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Soet ‘n Rus is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van die Vrystaat. Dit is geleë op 'n plaas 20 kilo's vanaf Parys, Sasolburg en Vanderbijlpark. Dit is baie naby aan die Sonplase in die omgewing asook Pont De Val en Le Blanche Wedding Venue. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 volledige badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. 'n Badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel en gratis tee en koffie.
Gaste kan hulself verdiep in die plaasuitsigte, 'n drankie by die Kaalvoet kafee geniet, of die boekwinkel op die plaas besoek. Met veilige onderdakparkering, gratis WiFi en 'n Weber-braai beskikbaar, kan gaste 'n gemaklike verblyf geniet. Indien jy boek volg asseblief die aanwysings op Google na die Kaalvoet Kafee.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Soet 'n Rus het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Weilbach, Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang