Soetwater Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect overnight stay between Calvinia and Nieuwoudtville. Soetwater accommodation is extremely affordable, and we received a pensioners discount as well. You get what you pay for: a spacious room with a comfortable bed, good shower and little kitchenette with microwave. A fan would be a welcome addition if the electricity supply can deal with it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Eienaars is baie gasvry, padstal bied smaaklike etes. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie rustig en nie ver van die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beslis goeie waarde vir my geld! Die gasvryheid deur Jaco en sy vrou is 5 ster. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel en as ek weer op die R27 reis, sal dit een van my oorslaap plekke wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Soos altyd was dit gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful overnight stop en route to the Augrabies Falls. The stay was pleasant. The host and her husband were friendly. The apartment was nice and rustic. Lovely shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was lekker. Vriendelik. Hartlik ontvang. Gasvry. %. Sou graag 'n TV wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Wynand L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

'n plek wat my laat verlang na die plaaslewe. Rustigheid. Verblyf vir net wat jy nodig het. Vriendelike en gesellige eienaars. 'n besliste weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Gerieflike oornagverblyf, skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvry ontvang pragtige plek. Pragtig goed toegerus. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R650
R 650 R 585
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Soetwater Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553ad1b6b064ae41c4521731bc6c8e53416cca8cb07216018f8f7acf8bb382234e8610024703b2421228e54ab3f9d5b15096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 R27 Soetwater Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.492285048143 19.414740755274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang