+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Willem C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlik gerus! Gesellige en stil blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike knus huisie met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Hulle het aan alles gedink met die fasiliteite en dit is meer as wat die meeste mense sal nodig kry. Ons het heerlik op die dubbelbed geslaap en die warm buitestort is 'n wenner vir ons twee senior burgers! Daar is selfs twee japonne as jy wil uitgaan om te stort. Binne die badkamer is daar ook 'n outydse bad. Buite die eenheid is 'n lieflike privaat binntuin met 'n tafel en bankies in 'n spesiale hoekie. Baie dankie dat ons, wat soos 'n feetjietuin gevoel het, kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cody D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome little studio, great for a weekend away. I really enjoyed our stay! I loved the older style furniture and appliances; they used to make very functional furniture! The outside shower was really nice, and there was a whole drawer of DVDs that we made use of! The kitchen had everything you need to make the average meal, and there is a little braai outside that we made the steak on. All in all, 10/10 stay and I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie lekker tydjie. Sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Ons het 'n lieflike tydjie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjiese eenheid met alles wat nodig is. Kraakvars linne en sentraal geleë. Ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent stay. Excellent stay close to the beach and shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly, buite gestort en in die klein tuintjie geëet. Lekker bed, bad. Baie mooi en gesellige plekkie. Heerlik gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette J
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik. Ja, baie lekker gebly. Hoop om weer kans te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verblyf het beslis die gemoed goed gedoen. Besonders lekker gebly, al was dit nie lank nie. Sal beslis volgende keer veel langer bly. Atmosfeer, ligging was beslis goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynier Van Der Watt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was by verre beter as wat ons gedink het. Groot dank aan die wonderlike eienaars vir die wonderlike voorreg wat ons gehad het om in julle pragtige eenheid te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2184 Coot Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang