Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol y Sombra

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
John L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Will definitely stay again. Very nice accommodation. The owners were very friendly and the outside shower and braai were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was nou waarde vir geld. Baie lekker gebly. Mooi ruim en baie gerieflik. Die buite stort was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja E
1 nag
5.0
Feb 2025

Lovely. Really a super lovely accommodation. Gladly again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Interesante klein cosy plekkie. Baie gawe eienaars en puik diens. Sal beslis aanbeveel en ek self sal weer in die toekoms daar aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Alles wat ons wou hê. Plek was uitstekend, al wat ek sal aanraai is dat hulle dalk die bed vervang, hy was verskriklik ongemaklik en het my erge lyfseer opgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

NVT. Pragtige mooi en netjiese plekkie presies wat ons wou hê en geadverteer is. Het soos 'n baba geslaap, baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Baie netjies, rustig, voldoen aan al die behoeftes! Ons het heerlik gebly. Die verblyf was goed ingerig. Die gasvrou het aan alles gedink en is baie gasvry en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermoine H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die was lekker lekker lekker. Ek het dit baie geniet en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en knus. Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar. Volgens die foto's was dit presies wat ons verwag het. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker en rustig. Alhoewel die weer erg was, wind en reën, het ons baie snoesig verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang