Solo Gracia Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Chantal R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Exquisite. Will definitely use this place for my trips to Bloemfontein. Room was beautiful. My only add-on would be to perhaps put a stove in the communal kitchen area, and to have single beds in some units for people like me where you are one adult and two teenagers, each can have their own bed, but the two single beds can be pushed together for a double bed then if it's two adults and one child/teenager. But overall the place was a beaut, the owner was really welcoming and their breakfast in the mornings was top quality food and well prepared. The sitting area inside was beautiful; it should be put in the advertising too. Loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Solo Gracia Gastehuis
Thank you for your wonderful review. We hope to see you again soon.

Jeremy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike blyplek, goed geleë, vriendelike personeel en baie lekker ontbyt. Baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die verblyf was puik. Solo Gracia was meer as wat ons verwag het. Ons verblyf was puik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies en gerieflik. Baie ruim, netjiese en goed toegeruste verblyf. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en skoon en baie. Verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 5 mense, netjies en skoon en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Solo Gracia Gastehuis
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Natali M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Ruim, gerieflike verblyf met kinders. Ons het heerlik gebly in 'n baie ruim woonstel. Woonstel was netjies en skoon. Enigste ding wat ons verblyf beter kon maak, is die ingerigtheid van die kombuis. Die eetgerei was te min (ons was 'n gesin van 5 en daar is net 4 borde). Daar is ook geen bakke om kos in voor te berei of voor te sit nie. Die kombuis en toebehore kort 'n bietjie opknapping, dan sal dit vir seker 'n top bestemming wees vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Veilig en rustige nag. Baie lekker geslaap, skoon en netjies. Stort is modern sonder deur. Dit veroorsaak dat badkamer vloer sopnat was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Solo Gracia Gastehuis
Baie dankie vir die resensie. Ons sal kyk na die stort.

Ronell A
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Perfekte ligging, rustige verblyf. Heerlik oorgebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Goeie oornagplek met alles wat nodig is en baie veilige parkering. Hierdie is 'n uitstekende oornagfasiliteit en ons sal graag weer daar oornag. Alles was in orde. Ons het ongelukkig nie die geleentheid gehad om vir die gasheer te ontmoet nie. Hy het ons egter vooraf geskakel en alles wat nodig is, met ons gereël.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Very short stay. I arrived late and left as per check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fc16fd7edf0349fe810dbc00240eea91ce4a8bf09ad1a414d0035640f3025d695f4c5a40d330b86ab77d151362df5b3dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10195683843 26.20321789266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang