3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Rupert Avenue, Helderberg Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Somerset Hills Studio is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel met in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is hoog teen die berg op die Helderberg-landgoed geleë en is naby Stellenbosch, die Kaapse Wynlande, en die Strand se strandfront. Somerset-Wes is die ideale plek om jou reis te begin en die wonders van die Kaap soos walviskyk, haaihokduik en bootvaarte met sonsondergang te ervaar.
Somerset Hills Studio het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n ekstra slaapbank en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n dubbelwasbak, stort en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne geriewe soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die ateljeewoonstel het 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig.
Die perseel het 'n binnehoftuin en privaat, veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is trappe wat na die eenheid lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zhana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Rupert Avenue, Helderberg Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset Hills Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Rupert Avenue, Helderberg Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang