Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonador Bush House

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R1 238 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sonador Bush House is 'n selfsorg-bosveldhuis in Marlothpark, 'n bewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie vakansiedorp is die tuiste van 'n verskeidenheid wild wat sebras, rooibokke, wildebeeste en kameelperde insluit.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, plafonwaaiers en gaste deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die slaapkamers het waaiers en muskietgaas by die vensters. Daar is ook 3 slaapkamers met lugversorging.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n swembadjie, 'n braai-area en 'n uitsig oor die bos. Die huis het ook 'n uitkykdek waar gaste hulle oggendkoffie, skemerkelkies en 'n uitsig oor die diere in die bewarea kan geniet.

Gaste kan verskeie aktiwiteite soos die Krugerwildtuin, insluitend selfry-safari's, pieknieks en begeleide wildritte met plaaslike maatskappye onderneem. Hier kan gaste die groot 5 gaan sien.

Die eiendom het sonkrag en batterye, asook 'n JoJo-tenk is beskikbaar in die geval van krag- of wateronderbrekings. Daar is ook onbeperkte internet en 'n privaat uitkykpunt met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin in die weste.

Die slim-TV het ook Netflix en gaste kan met hul eie DStv-besonderhede. Die oopplan-area het ook lugversorging en plafonwaaiers. Al die vensters het almal muskietgaas voor wat wat insekte uithou.

Die huis is privaat en die erf word nie met ander huise en gaste gedeel nie. Gaste kan alleen kuier en ontspan by die groot swembad en die braaigeriewe geniet.

Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en ekstra parkeerplek is beskikbaar. Die huis is ook toegerus met 'n alarmstelsel, met 24 uur-reaksie deur die plaaslike sekuriteitsfirma. Daar is ook 'n sekuriteitskamera wat gebruik word, indien die alarm sou afgaan, vir kontrole van wilde diere en om te help met die beveiliging van die huis en sy gaste.

Daar is 'n rits restaurante slegs 2,5 km ver wat ontbyt, middagete en aandete bied. 'n Aantal ander ontspanningsgeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonador Bush House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Sonador Bush House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sonador Bush House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47b5c248cb47e94f49c1e55ca9dbf40ae1b833c78d29af90feff26287173cc476721628538aa0c3974f490ae61237543b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 1503 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34958 31.76475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem