+341
Selfsorg in Waterberg

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Lothar H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly en die chalet was baie goed versorg. Dit was baie aangenaam om by Sondela te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie! Baie oulike bestuur en wildbewaarders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Puik in elke opsig. Sondela het ons so verras. Alles was puik - die blyplek, diens, die wilde diere wat vry rondloop, die kos en drank, die winkel, die swembaddens, die groot groen grasperke en baie skadu bome en ons kar wat met die uitgaan afgespuit en gewas is. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pragtig en lekker gerus. Pragtige plek wat goed instandgehou word. Dit was 'n heerlike ontspanne naweek in die stilte van die bos met die wild wat tot op jou voorstoep kom. Die sesbed huis was gerieflik ingerig met alles wat mens benodig. Linne is skoon, badkamers was ook netjies en skoon; dit is gewoonlik waar verblyf slaag of misluk. Dalk moet mens kyk na 'n stort binne die bad van die een slaapkamer. Ses mense deur een stort as vier daarvan matriekdogters is, is nogal wild. Ons sal beslis weer daar besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Dit was heerlik en stil, - baie wild gesien, lekker ontspan en gelag. Ons het baie lekker gebly - Karee 102 is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Great getaway venue for a business trip. The venue was sufficient for our needs as a group of 5. The restaurant on site is a bit overpriced, with their drinks and food ordered having hidden costs that are not stipulated on the menu. Waitron staff should be more communicative about meals and costs involved. Loved the nature estate; we saw a lot of wildlife, and it was a blessing to have them meander through the chalets. Great walking trails and biking trails. Will definitely return to site in the foreseeable future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustige omgewing, skoon en netjiese huis! Ons sal beslis weer die huis bespreek. Fantastiese huis en verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Sien julle weer. Baie lekker gebly - die hoofslaapkamer se toilet kan net nie spoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Great pools and food. Lovely stay. The kids really enjoyed the pools, especially the heated pool, and the food at the restaurant was very tasty. Would recommend and go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 270

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 176 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 137 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang