Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets is netjiese selfsorg-chalets in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg en gaste kan die rustigheid van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde en voëlkyk geniet.

Die chalets is in 4 groepe, naamlik die Acacia Chalets, Sekelbos Chalets, Maroela Chalets en die Karee Chalets. Elke chalet het kombuisgeriewe, 'n leefarea, TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe. Van die chalets het ook lugversorging.

Sondela bied 'n restaurant, kroeg, plaaskoffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodighede, 'n wildsentrum, gemeenskaplike swembaddens en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is talle aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse te huur, 'n 4x4-hindernisbaan en begeleide vierwielmotorfietsritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426