+343
Selfsorg in Waterberg

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Beverley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great. It was excellent; I would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Onvergeetlik. Baie rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valme O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker dat die huisies so vêr van mekaar af is. Staproetes is pragtig gemerk. Baie! Ek sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles was net eenvoudig van die beste. Was 'n uitstekende besoek. Het groot waardering gehad vir die pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons was daar met uithourit. was deur die dag onder by perde. Ja het lekker gebly. het net in die aand daar geslaap. deur die dag was ons onder by die perde gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Lovely. Our weekend was peaceful and lovely. What a lovely place, it is the first time that we have been there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome will definitely go back again and soon. Excellent from the time we arrived till we left. Accommodation was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lothar H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly en die chalet was baie goed versorg. Dit was baie aangenaam om by Sondela te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie! Baie oulike bestuur en wildbewaarders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Puik in elke opsig. Sondela het ons so verras. Alles was puik - die blyplek, diens, die wilde diere wat vry rondloop, die kos en drank, die winkel, die swembaddens, die groot groen grasperke en baie skadu bome en ons kar wat met die uitgaan afgespuit en gewas is. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 287

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 176 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 148 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang