+16

Sonklip Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Berghaan Street, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil.

Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 goed toegeruste kamers. Een kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (net stort).

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area met 'n TV in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.

Dit is ideaal geleë omtrent halfpad tussen Kaapstad en Gauteng, en bied 'n heerlike nagrus aan sakelui, toeriste of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dewald J
Saam met lewensmaat
5.0
Die perseel is ideaal geleë tussen Kaapstad en Pretoria. Die prys is billik. Die fasiliteite is gerieflik.
Nov 2025
Koos V
5.0
Alta het my verwelkom, parkering ingesluit motorhuis. Plek is netjies en skoon. Ek het net oornag vanaf Plettenberg en Gariep se baie lekker stop oor ...
Sien meer
Mei 2025
Elouise M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly. Daar was WiFi, veilige parkering en alles was skoon en netjies.
Apr 2025
Andrea M
5.0
Ek wil net dankie sê vir Atla en Sybrand vir alles julle is puik. Die Sonklip Gastehuis is baie skoon en wat 'n lieflike plek om in te kan oorslaap. J...
Sien meer
Feb 2025
Kerry-leigh F
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming recharge spot. Alta was very welcoming and keen to help and advise. The room and community area were a great place to relax a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 16 Berghaan Street, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Sonklip Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Berghaan Street, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NDk2MWJhLWJiMTgtNDBlNi04MDgyLWZhMzY2NTUzMjViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 16 Berghaan Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.594733 25.489979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang