9 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sonnevleg Self-catering is tussen Williston en Calvinia geleë en bied selfsorgverblyf aan 9 gaste. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié ruim plaashuis het 4 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitarea en 'n buitebraai-area. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het.
Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.
Gaste kan by die buitebraai-area kuier en in die plaasdam afkoel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Sonnevleg Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Middelpos Road, Leeudrift Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang