+13

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Udine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Gemaklike oornag verblyf. Lea het ons baie gasvry ontvang. Sonvanger is 'n lieflike, baie gemaklike oornag verblyf. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Die elektriese komberse op 'n koue wintersnag was 'n ekstra bonus. Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
1 nag
5.0
Jun 2026

Safe, clean, good value accommodation. Lovely spacious accommodation, safe, clean, value for money. Will definitely like to stay there again if we pass through Parys again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig. Was vreeslik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fabulous. Super host with a great housekeeper lady. The fact that we could bring our little 4-legged friend with Chihuahua was an absolute plus. If you want to break away with ease and safety, look no further than Sonvanger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Netjies en skoon en goed toegerus. Badkamer werk moeilik met die glasstort. Ons moes op kort kennisgewing akkommodasie bespreek. Die plek was netjies en skoon en goed toegerus. Daar is egter twee aspekte wat ek dink aandag behoort te kry. Die stort oor die bad het 'n glasskerm wat na die binnekant van die bad swaai, wat beteken dat mens nie by die bad se krane kan uitkom as die paneel geswaai is nie. Indien hy nie swaai nie, is mens te ver van die krane om dit oop te draai. Daar was geen koue water in die handewasbak nie. Ons het koue water van die kombuis gaan haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie V
1 nag
4.6
Jan 2026

Lea was baie gasvry en 'n mens laat welkom voel. Ideaal geleë met ruim vertrekke.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
En dankie vir Danie se groepie ook! Baie aangenaam gewees en wil net vir Danie se ek het sy raad nagevolg ivm die probleem wat ons gehad het van die baie reën. Met die volgende bespreking kry julle afslag!

Ané V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Lekker gebly. Dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqueline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantastic accommodation and welcoming hosts. Lea was brilliant in communicating all the details needed for our arrival and was there to welcome us. The place is brilliant and far larger than what the pictures show. The kitchen was well equipped and a pleasure to cook in. Just a pity we only stayed one night. Will definitely book here again when we stay in Parys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
You are most welcome to come stay again, and it was a pleasure to have your family there. Lea

Zanie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie, baie lekker gebly en ons was so mooi ontvang. Dankie. Baie lekker gebly en so mooi ontvang! Met ontvang het die eienaar vir ons muffins saam gegee. Sal dit aanbeveel vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n uitstekende kuier gewees. Ons het heerlik gebly en was wonderlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lea Maria
Sonvanger
Dankie vir julle ook. Julle is baie aangename gaste gewees! Hoop om weer te sien. Lea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ab943e7ac40dc6be44c377e5c60817145f85f7a094091d02852e488b17f70533673717fb8cc6cff55ff3c2cc022276601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 25 Steytler Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9049015 27.4465767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang