Sonvanger
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steytlerstraat 25, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sonvanger bied oornagverblyf in Parys, 'n klein dorpie op die oewer van die Vaalrivier. Dis die ideale plek om van die stad se gedruis te ontsnap en bied 'n verskeidenheid interessante besienswaardighede.
Gaste kan tussen 3 eenhede, wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied, kies. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.
Die eerste eenheid is geskik vir 'n gesin en het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Die ander 2 eenhede het elk 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Ander geriewe in die eenhede sluit 'n TV met Openview-kanale en toegang tot gratis WiFi in.
Die eiendom word deur sonkrag aangedryf, behalwe die geysers. Gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek, asook braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lea Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Steytlerstraat 25, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steytlerstraat 25, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom