- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Soul Searchers Beach Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die perseel het 'n ongelooflike uitsig oor die see en makilke toegang tot die strand.
Verblyf word in 6 slaapkamers gebied. Vyf van hierdie kamers bied slaapplek een 2 gaste en die laaste kamer bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort- of badgeriewe. Elke kamer het 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike sitareas en 2 kombuise. Die hoofkombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea bied toegang tot 'n dek buite wat sitplek het.
Die gastehuis het braaigeriewe en 'n buitestort, 'n lieflike see-uitsig en veilige parkeerplek. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en dus word gaste nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mervyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Soul Searchers Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang