+62

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Welmarie E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Mooi, rustig, privaat en veilig. Dit is 'n juweel van 'n plek. Die mooiste uitsig. Sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilzemarie
Salted
Dankie, Welmarie. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Pierre F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Beautiful sea view stay on Beachroad. I had a wonderful time staying here. The accommodation was clean, comfortable, and well-maintained. The sea view was absolutely stunning. Waking up to the sound of the waves was such a treat! The location was perfect, close to a golf course and shopping facilities, yet peaceful and relaxing. The hosts were friendly and made sure everything was just right. Highly recommended and I would love to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Lang verblyf
4.6
Jan 2026

Lekker geslaap met mooi uitsig. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Dit was n goeie naweek, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Eerstens, op die webtuiste se bladsy staan daar dat daar slaapplek is vir 4 mense in die eenheid. Daar was slegs een bank waarop mens kon slaap in die leefarea, en een kamer met ’n dubbelbed. Die bank was nie regtig ’n slaapbank nie, net ’n gewone rusbank, maar gelukkig was my dogtertjie klein genoeg om daarop te slaap. Ek het bespreek vir 1 volwassene en 3 kinders, waarvan die oudste nou 16 is. Gelukkig kon my oudste nie saamkom die naweek nie, anders sou sy nie slaapplek gehad het nie. Ek verstaan nie hoe julle op die webwerf aandui daar is slaapplek vir 4 nie, wanneer daar duidelik nie is nie, tot die gasheer het vir ons gesê daar is nie. Ek sien dit nie as die gasheer se fout nie, maar wel as die webtuiste se verantwoordelikheid om dit asseblief reg te maak op die webwerf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilzemarie
Salted
Beste John, dit klink vir my of jy nie die slaapbank voor die TV opgemaak het nie. Dit is 'n behoorlike groot Coricraft slaapbank (sleeper couch) wat in 'n groot dubbel bed oopmaak. Die ekstra linne in die woonstel is juis daarvoor. Die ander bank (rooi een) is slegs 'n sitbank. Ons is egter bly dat julle verder 'n goeie tyd gehad het.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ilzemarie
Salted
Beste Brent, ons wys baie duidelik op die foto's en op die beskrywing van die eenheid dat daar slegs een slaapkamer en 1 volle badkamer is met 'n uittrekbank in die sitkamer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ilzemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

208 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb678f10e51f93ff5982920104cecf210e3e29eab91b981d3f33ba51428643c68a098551c62760d561c24437b93a83cc8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 208 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.101588659404 18.815656558919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang