+20

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sout is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf naby die see in die kusdorpie Dwarskersbos bied.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 'n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale teen die muur.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n ingeboude vuurput en 'n buitestort in die binnehof. Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mirrie V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic place for a relaxing getaway. We had an absolutely wonderful stay at this beach house. The location is perfect, just a short ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Riël S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier - die huis is ten volle toegerus vir 'n gemaklike kuier. Sien sterre.
Jan 2026
Tertius P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ontspan! Sout is 'n great huis naby die see in 'n veilige omgewing. Die huis bied alles wat mens nodig het vir 'n heerlike kuier by die se...
Sien meer
Apr 2025
Kathrine M
Gesin met tieners
4.8
Westcoast is great. Wonderful stay. Beautiful home. Great hospitality. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Hannelie V
4.2
Ons het heerlik gebly en die huis is pragtig en baie gerieflik. Vir upgrade sal ek aanbeveel dat hulle WiFi insit vir die gebruik van gaste - dit is n...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

27 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec2d7bc67b5e9793b1603ed1d38fb7a46905714829161a5cea7e01ca8802c37119ceb62d9e5aa9c1ad0d6ca7ff52b5227d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 27 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68090344355 18.245788639287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang