7 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
South Coast Riviera 203 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sea Park, Port Shepstone. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel 'n gedeeltelike see-uitsig het en die kompleks het 'n kinderspeelarea.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. In die leefarea is daar 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Openview.
Die kompleks bied 'n hysbak, 'n gemeenskaplike wassery, 'n Lapa en braai-area, asook veilige parkeerplek. Gaste kan die strand besoek vir visvang, snorkel, skubaduik, swem, branderplankry, ski-bootvaart en jetski.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ruan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink South Coast Riviera 203 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang