+32
B&B in Marlothpark

South Safari Lodge

12 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

South Safari Lodge is in die ongerepte bosomgewing van Marlothpark geleë en bied gerieflike B&B-verblyf. Hierdie eenhede is sowat 800 m vanaf die Krokodilrivier wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansieplek met 'n verskeidenheid besonderse ervarings.

Die oord bied verblyf in 3 pragtige bungalows wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die eenhede bied addisionele geriewe soos 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en kan om die braai-areas kuier. Marlothpark spog met aktiwiteite soos bergfietsry, spa-behandelings, pieknieks, restaurante e 'n inkopiesentrum.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4280 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd7b72e4c9105194630fc40ab5abdee564e3f148aa23f03120937f45c4d95c8108fb2f628033f58474b5305f35084cc8aa76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 4280 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.357140677719 31.803026050329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang