Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Finale betaling moet ten minste een maand voor die beoogde aankomsdatum gemaak word. Aanwysings, alarmkodes en sleutelafhaalreëlings sal gekommunikeer word sodra die finale betaling deur die bank bevestig is.
Een klein hondjie word slegs met vooraf reëling toegelaat, teen 'n bykomende koste.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie skottelgoed voor vertrek te was. 'n Boete kan gehef word vir vuil skottelgoed.
Rook is streng verbode binne die eenheid. 'n Boete sal gehef word.
Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie as gevolg van trappe vanaf die parkeerarea na die huis.
Gaste moet asseblief hul eie kussings en handdoeke saambring. 'n Paar leenkussings is beskikbaar.
Die breek-/skadedeposito, betaalbaar direk aan die eienaar, sal binne 5 werksdae na vertrek terugbetaal word, mits geen skade aangemeld is nie.
Ugu Munisipaliteit ondervind voortdurende waterprobleme, daarom word gaste vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik.
Let asseblief daarop dat die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stoppel Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang