Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Sands Beach Villa Nr 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die balans van die betaling is minstens 'n maand voor aanvang van verblyf betaalbaar. Aanwysings, hek- en alarmkodes sal nie aangestuur word tot die finale betaling ontvang en deur die bank goedgekeur is nie.

- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste moet asb. hulle eie skottelgoed voor vertrek was. 'n Boete kan gehef word vir vuil skottelgoed.

- Rook is in die eenheid verbode. 'n Boete sal gehef word vir gaste wat in die huis rook.

- Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie aangesien daar trappe van die parkeerarea na die huis is.

- Gaste moet hul eie kussings en handdoeke saambring.

- Die breekskadedesposito sal direk aan die eienaar betaal word en word binne 5 dae na vertrek terugbetaal indien daar geen skade is nie.

- Ugu-munisipaliteit ervaar tans water probleme. Wees asb. spaarsamig met die water.

- Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoppel Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYmU2ZmRjLTc1YjgtNDNhNC1iMmI4LThhMjE3NDZmNDUwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Stoppel Place Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -31.008233793348 30.25884492643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem