+27
Selfsorg in Seepunt

Spacious Retreat at the Metropole

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Oldfield Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spacious Retreat at the Metropole bied gemaklike verblyf in Seepunt, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne of groepe vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Alle slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seepunt-promenade, die Noon Gun-staproete, sowel as lewendige kafees en boetiekwinkels, alles binne loopafstand van die woonstel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 11 Oldfield Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

11 Oldfield Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a3c68e3e81e94d9a14ec9ca822f56cf7b411c803c44cf24641df340597d6f84021311b2674c7d6bfb14c3a52a10774a1869?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 6 mense 11 Oldfield Road, Sea Point Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.9126 18.39415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang