+13
Selfsorg in Kleinmond

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4

2 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 99 3rd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overbergstreek. Die dorp is gewild onder diegene wat in die natuur wil wegbreek en daar is 'n pragtige Blouvlagstrand en 'n strandmeer.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 stylvolle slaapkamers, elkeen met sy eie balkon. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis het granietblaaie, 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area, swembad en sonstoele.

Daar is ook 'n onthaalarea bo en dit het 'n kaggel, braaigeriewe, 'n sitkamer en 'n balkon met uitsigte op die berg en oor die see. Veilige parkeerplek is in die dubbelmotorhuis beskikbaar en daar is gratis WiFi en 'n alarmstelsel.

Gaste kan ook verskeie watersportsoorte en ander doendinge soos gholf, abseil en voetslaan in die area geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 99 3rd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

99 3rd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtniFn26ksHdrMhrEq8mCtgd0iX0dNJnX4uDMt6uFFE4BdwFHlA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 99 3rd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.342703858565 19.025195713492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang