+21

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lyndall F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gerieflik en goed geleë. Alles was skoon en netjies met 'n pragtige tuin. Die gastehuis is in 'n mooi en rustige area geleë. Die in- en uitcheck het baie glad verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It's like we stayed at a luxury resort spa. Great place to stay; it's like your own home away from home. Very peaceful, like a spa. Great hosts, non-intrusive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awsum plek. Ons het baie lekker gebly, wens ek kon nog 'n aand gebly. Dit was so lekker om by my eie plek te wees. Sal definitief dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmond M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantastic. It was wonderful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirée G
1 nag
5.0
Okt 2025

Salig. Baie lekker gebly. Baie goed ingerig. Ek het die klein ekstras waardeer, soos die koue water en melk in die yskas, asook 'n beker water op die toonbank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vantasties. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Alles wat 'n mens nodig het. Wonderlike gastehuis. Skoon en netjies. Heerlik stil en rustig. Baie goeie diens gekry, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Reünie naweek in Middelburg. Van die vooraf reëlings tot die uitklok 'n wonderlike ervaring. Netjies, gerieflik, veilig en in 'n stil woonbuurt naby alles. Dankie vir 'n wonderlike huis weg van ons huis. Sal beslis weer by julle bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie lekker plek. Baie lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annezelle H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Presies wat jy nodig het om te oornag. Veilig en rustig. Goeie diens! Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R895
15 % AF
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R895
15 % AF
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R895
15 % AF
R 895 R 761
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R761 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang