+21

8 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

25% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Spies Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Clubville, Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers aangesien dit naby die middedorp is en 'n swembad het.

Verblyf is in 5 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens beskikbaar. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se welige tuine en 'n swembad. Die verblyf het ook 'n kragopwekker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Desiree M
Saam met lewensmaat
5.0
Awsum plek. Ons het baie lekker gebly, wens ek kon nog 'n aand gebly. Dit was so lekker om by my eie plek te wees. Sal definitief dit vir enige persoo...
Sien meer
Nov 2025
Edmond M
Saam met vriende
5.0
Fantastic. It was wonderful and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Desirée G
5.0
Salig. Baie lekker gebly. Baie goed ingerig. Ek het die klein ekstras waardeer, soos die koue water en melk in die yskas, asook 'n beker water op die ...
Sien meer
Okt 2025
Johan W
Saam met lewensmaat
5.0
Vantasties. Lekker gebly en geslaap.
Okt 2025
Danielle V
Gesin met tieners
5.0
Alles wat 'n mens nodig het. Wonderlike gastehuis. Skoon en netjies. Heerlik stil en rustig. Baie goeie diens gekry, baie dankie.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Spies Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 25% AF!

Vanaf R985
R 985 R 739
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R985
R 985 R 739
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R985
R 985 R 739
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecf595410fe53e7303f094a7fbaf0162d8583cf019dfc7d1aa820984e346413aeb3783f5bb360c4855e5a999baf5d333b3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R985 nouVanaf R739 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 12 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7831159 29.4390237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang