Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Hermanus

Splash House

7 gaste

4 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Tubby Swinglar Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Splash House is 'n goed gemeubileerde dubbelverdieping-vakansiehuis in Onrus, Hermanus. Dit is ontwerp met al die huisgeriewe om 'n ontspannende vakansie vir 'n groot gesin of groep vriende te verseker wat hierdie see-wegbreek wil ervaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Hierdie vakansiehuis kan gemaklik tot 7 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 2.5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer onder bevat 1 enkelbed. Daar is 'n derde badkamer onder met 'n wasbak en toilet. Alle slaapkamers het ingeboude kaste, behalwe die vierde slaapkamer onder, wat opberglaaie en 'n klere-reling het.

Die oopplan-kombuis onder is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n binnenshuise braai-area. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n pooltafel bo. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan ook in die plonspoel afkoel, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Daar is draagbare LED-ligte vir beurtkrag.

Daar is 'n draagbare braai buite en 'n ingeboude braai direk binne wanneer jy deur die skuifdeure van die stoep af ingaan. Die motorhuis is nie beskikbaar vir gaste om te gebruik nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Tubby Swinglar Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Splash House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

8 Tubby Swinglar Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14f3522c107606d1442b0cadcaa41b14c74740d71c1effda8e0a3150d59ce2e0016216163da70814e5b2018e7f1e8130f96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 8 Tubby Swinglar Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409234 19.1765307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang