Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29
Selfsorg in Vermont

Spoelklippies

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Scallop Close, Vermont, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spoelklippies is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorp, Vermont. Die huis is die ideale basies om verskeie besienswaardighede in en om die Suidkus Walvisroete te verken.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die huis het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n groot stoep met 'n braai-area, 'n etenstafel en stoele wat ideaal is vir gaste wat van onthaal hou.

Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad wat gaste gerus kan gebruik. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Geen luidsprekers of harde musiek word toegelaat nie

Spoelklippies is sowat 6 km van die Hemel-en-Aarde-vallei af en 10 km van Hermanus se middedorp af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Niklaas T
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik asemrowend. Spoelklippies is die beste van al my vakansieplekke waar ek al was. Riana is die beste, sal enige iemand aanbeveel.
Mrt 2025
Mylene S
4.8
Absoluut fantasties! Ons kuiertjie was fantasties. Rustige atmosfeer en alles wat jy soek byderhand. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons kom beslis...
Sien meer
Jan 2025
Ofentse M
Gesin met klein kinders
4.6
Couldn't have asked for a better place to accommodate a family of 8 for a week. Great hosts, stunning house in a spectacular location t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Yvelle M
Saam met vriende
4.6
Ons het die naweek so baie geniet by Spoelklippies. Die huis is baie mooier as op die foto's; alles was perfek in plek. Daar was net 'n maintenance pr...
Sien meer
Sep 2025
Thando J
4.6
We thoroughly enjoyed ourselves. Our stay was lovely. The group enjoyed themselves. Rooms and bathrooms are clean, and beds are comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Scallop Close, Vermont, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spoelklippies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Scallop Close, Vermont, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21566833b74c9603fa69d62118a1b6567ab9569a039acd272b29789b3cf5984e18ba88a65f46e9a11a42dd22dfe42226edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 3 Scallop Close Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419838 19.148573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang