10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sprigg Villa bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Tafelsig. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of sakereisigers aangesien hierdie verblyf uitsigte oor die omgewing bied.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 kamers met 2 badkamers. Elkeen van hierdie kamers bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die verblyf is rolstoelvriendelik en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gastesitarea met gemaklike sitplek en 'n braai-area in die tuin. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 108
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sprigg Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38A Gill Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang