Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
Gastehuis in Zastron

Spring Valley Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Op die grens van die bergkoninkryk Lesotho, in 'n vallei van vrede en kalmte, lê die pragtige Springvalley Farm. Hierdie stylvolle koloniale huis is sowat 30 km oos van Zastron geleë. Die huis is ryk aan geskiedenis en bied 'n natuurlike watertoevoer en antieke meubels.

Gesinskamers, elk met sy eie kaggel en antieke badkamer, is beskikbaar. Kombuisgeriewe en 'n braai-area word ook vir gaste voorsien. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die gemeenskaplike leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Vanaf die ruim en pragtige plaasstoep kan besoekers asemrowende uitsigte oor Lesotho geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adrienne S
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful and remote. Loved this farm stay! Magnificent setting and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Drikus J
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was so lekker dat ons die een aand na twee aande verander het. Absoluut fantasties, regte plaaservaring, stil en pragtig. Corne is 'n regte gashee...
Sien meer
Des 2025
Anthony P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. A beautiful farm with wonderful hosts, steeped in history — truly a must-see. The owners were amazing and helped in every way ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Francois L
Gesin met klein kinders
4.8
Besonders, rustend, gerieflik. Ruim historiese opstal, ideale plaasatmosfeer, pragtige omgewing. Wel ver van die pad af, maar die ekstra rit is die mo...
Sien meer
Jul 2025
Helen G
4.4
Spacious and nature experience of note. It is beautiful and quiet. You feel so close to nature. An old colonial house with a dream in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Spring Valley Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Spring Valley, Zastron, 9950, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05afe4806bddf9cf093aadbb7f87ad2acdd425eb8b4d5c3f0b87be0dd739a389147fcecde4c9d7429fe704174a3bc8930a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Spring Valley Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.125896310231 27.311431388389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang