Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Zastron

3.6 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Zastron van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Zastron besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zastron.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zastron akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zastron Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zastron Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Zastron

Be My Guest is 'n hartlike, knus selfsorgwoonstel in Zastron in die Vrystaat, met 'n privaat tuintjie waarin kinders en troeteldiere kan baljaar. Zastron is bekend vir "Die Oog", die beroemde gat in die berg en die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Lodge in Zastron

Mountain View is in Zastron in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of groot groepe. Die verblyf is teen die voet van die Aasvoëlberg en is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers en a...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rouxville,
Zastron

Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die huis kan slegs as 'n eenheid bespreek word, ongeag hoe...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zastron

Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word gebied in 2 ruim slaapkamers, ideaal vir 'n gesin. D...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zastron

Die Dampondok bied verblyf met 'n uitsig oor 'n pragtige dam en berge, 11 km vanaf Zastron. Dit is ideaal vir diegene wat smag na 'n wegbreek en lekker kuiertyd saam met vriende of familie. Dié selfsorgverblyf is...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rouxville,
Zastron

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die Oos-Kaap en Lesotho mekaar ontmoet. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers, maar besoekers kan ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rouxville,
Zastron

House1929 bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie, Rouxville, wat op die N6-hoofweg geleë is. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Oos-Londen reis. Ons bied verskeie verblyfsopsie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zastron

Vultures Lodge is 'n eksklusiewe instansie met AA Superior-status aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer sodat gaste in hierdie pragtige...

Vanaf
R800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Zastron

Lusthof Selfsorg is ongeveer 12 km van Zastron af geleë. Ervaar 'n ware Weskus-atmosfeer en word deel van Transgariep. Dié goed toegeruste selfsorgverblyf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 3...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zastron

36 On Boom B&B is geleë teen 'n populierbos in die pragtige dorpie Zastron, en het pragtige uitsigte op Aasvoëlkop. Die 4 kamers is individueel versier, beskik oor privaat ingange en en-suite badkamers, en waarbo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Zastron akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za