4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Springsteen Secret Garden is 'n eko-vriendelike selfsorg-houthuisie in die majestueuse berge van Oudekloof-plaas geleë is. Die houthuisie is slim en ekologies gebou om die planeet te bewaar terwyl dit gerief, styl en eindelose skoonheid bied met 'n kontemporêre, minimalistiese ontwerp. Dit spog met vars fonteinwater wat uit die berge onttrek word, sonkrag en 'n natuurlike dreineringstelsel wat 'n minimale voetspoor op die omgewing laat.
Dié houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en asemrowende uitsigte op die omliggende berge.
Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea en 'n gasbraai. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan op die plaas wynproe en skilderagtige trekkerritte, Saterdagmarkte, bergfietsry en voetslaan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Theodor Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Springsteen Secret Garden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang