Springsteen Radio Nowhere
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Springsteen Radio Nowhere is 'n eko-vriendelike selfsorg-houthuisie in die majestueuse berge van Oudekloof Plaas. Die huthuisie is slim en ekologies gebou om die planeet te bewaar terwyl dit gerief, styl en eindelose skoonheid bied met 'n kontemporêre, minimalistiese ontwerp. Skoon fonteinwater wat uit die berge onttrek word, sonkrag-aangedrewe elektrisiteit en 'n natuurlike dreineringstelsel verseker dat gaste se verblyf 'n minimale voetspoor op die omgewing laat.
Dié houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en asemrowende uitsigte op die omliggende berge.
Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n gasbraai. Die eenheid spog ook met 'n privaat houtvuurwarmbad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Theodor Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oudekloof Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang