+30
Selfsorg in Knysna

Squirrels Rest Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stirling S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Awesome. We didnt actually get to enjoy as we should have as we were at Simola Hill climb all day and only slept there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Thank you for the lovely review Stirling, I hope you can come back in future to fully enjoy our special retreat!

Stephanie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker "off the grid" self bederf tydjie. Hoë kwaliteit afwerking, aandag aan detail is 5* plus. Die mooiste in die bos wegbreek veilig versteek, tog nie ver van uiters behulpsame gashere. Lyk presies soos die foto's, net mooier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Wow, dankie vir die pragtige resensie, eks baie bly julle het dit geniet hier by ons!

Jennifer K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflike en onbeskryflike. Dit was ongelooflik so rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie vir die mooi resensie! Eks so bly julle het die tyd by ons geniet!

Yolandie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Awesome. Pragtig en besonders skoon. Baie goed toegerus. Hartlike verwelkoming. Rustige bosgevoel. Beveel dit vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie Yolandie vir die pragtige resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek is baie bly julle het lekker gebly hier by ons

Carika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het so tuis gevoel! Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is net soos dit geadverteer word en soveel mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie vir die mooi resensie, Carika. Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ek is bly julle het so lekker gebly!

Melanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese plekkie, rustig en een met die natuur. Was 'n baie lekker verblyf. Rustig en weg van die stadsgeraas. Ons gasvrou was baie behulpsaam en het die verblyf so gemaklik as moontlik vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit was lekker om julle hier te verwelkom!

Chester D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie dankbaar dat ons Squirrels Nest kon beleef. Ons het baie lekker gebly so in die natuur met apies wat besoek aflê en bobbejane wat in die verte blaf. Die akkommodasie is puik en ons is hartlik ontvang. Ons sal enige tyd weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie, Chester, vir die pragtige resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet hier by ons! Ek sal baie bly wees om jul weer te sien!

Siviwe G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Must try. Beautiful place, best service. Easy to access, everything was well maintained and we enjoyed the extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Thank you for the lovely review! I am glad you had a pleasant stay with us. I hope to see you guys again.

Lorinda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wegbreek met stilte. Ontvangs was gasvry. Verblyf soos beskryf. Alles baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie vir die goeie terugvoer en jul ondersteuning. Jul is enige tyd weer welkom by ons!

Rudolph B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Self-Catering
Baie dankie vir jou resensie! Jul is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
20 % AF
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Rheenendal Road, Knysna, 6576, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7009c4d504862269a1fb9aeeb4aab7c8cbb8263da8a63aa659990adc898440d84fd72f1792d2403c4129144d750b372821a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 22 Rheenendal Road Knysna 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982127494179 22.967481908459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang