+25
Tentekamp in Knysna

Squirrels Rest Treetop Glamping

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Jesse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The perfect escape and absolutely beautiful setting. Wow, what an incredible place. This is the perfect escape from the busy city life. It was an incredible stay and had everything we needed. The fairy lights in the tent were a beautiful touch. We had a heavy rainstorm while there and sat very comfortably and dry on the deck watching the sky light up. It was divine. Signal is very bad but perfect if you want to get away for a few days. The hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, kreatief, rustig. Wat 'n spesiale plekkie in die woud. Pragtig, netjies. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Nuwe glamping site en baie netjies en skoon. Wonderlike setting. Die stap vanaf die parkering, met bagasie, kan uitdagend wees. Waterbeskikbaarheid was 'n probleem vir die stort en toilet. Koffieplunger nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Squirrels Rest Treetop Glamping
Dankie vir die resensie en die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê! Ek sal 'n koffieplunger aanskaf, goeie voorstel! Ons het ook die wateruitleg verander om seker te maak dat daar altyd water beskikbaar is. Hoop om julle weer te sien, dan help ons gerus met die bagasie vir julle afdra!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
20 % AF
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Rheenendal Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb65691919e019e0f1a0512d8cccaa74d0c627bce82c126979c96fb5b4851eae37d297021d1cdbde6ec57842ac0b5ee8593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Rheenendal Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982211723445 22.967368879068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang