Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Willard's Beach

SS La Ballito 1505

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 27 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

SS La Ballito 1505 is 'n lieflike tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel op die vyftiende verdieping van die hoogste gebou in Ballito aan die Dolfynkus.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. WiFi word voorsien. Die glas-skuifdeur lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die La Ballito-kompleks bied 2 swembaddens, pragtige tuine, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en wasgoedgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SS La Ballito 1505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78517aa3541221ea5535a5f49413c6333b2260c96a2002a888ff16b4e4cb0e6a9ef98cc325e6078b6d5cc002db8726536fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532430375992 31.221319384539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang