- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 246, Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Geleë op die Clarens Gholf- en Forellandgoed, bied St Andrews 1 selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser word ook voorsien. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek, en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met volle DStv-toegang. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Skuifdeure maak oop na 'n ingeslote patio met buitemeubels en 'n braai-area, perfek om maaltye met berguitsigte te geniet. Veilige parkering is beskikbaar, en gaste het direkte toegang tot die gholfbaan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Clarens Kloof-bergroete 2.4 km weg en Clarens-waterval is 4 km vanaf die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Unit 246, Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink St Andrews het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 246, Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang