+76
Gastehuis in Tzaneen

St George's Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Will stay here again! Business trip to Tzaneen area and this was our first time at St George Guest House and will definitely book there again on our next trip. Also made use of the restaurant that is on the premises. Great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir jul besoek aan St George's. Ons is bly jul was tevrede. Hoop om jul weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Maryke J
1 nag
5.0
Jun 2026

Rustig. Baie skoon netjiese eenheid, alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie. Ons is bly jy het dit by St George's geniet. Hoop om jou weer in die toekoms as gas te hê.

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die moeite werd. Dit was 'n wonderlike en rustige atmosfeer, die akkommodasie was gerieflik en netjies. Kos was wonderlik en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dit was baie lekker om julle as gaste te kon hê. Ons is bly julle was tevrede met die verblyf en dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Anneke D
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlike, ontspanne verblyf. Was 'n heerlike gasvrye ontvangs en groot bederf met vars melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie goeie en vriendelike diens. Ja, kamers was mooi en netjies en ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dit was net 'n plesier om die twee dames as gaste te kon huisves. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Sisipho M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Peaceful. Staff were amazing. The guest house was neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Thank you for staying at St George's Guest House. We are glad you enjoyed your stay with us.

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gasvrye omgewing. Pragtige tuin. Stap afstand van lekker eetplek. /.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netjies, skoon en gerieflik. Die kamer was baie netjies, skoon en ruim. Die restaurante wat langs die gastehuis geleë is, is baie gerieflik. Ons sal beslis in die toekoms weer by St George's Guest House bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
1 nag
4.4
Mei 2026

Baie lekker gebly, die uitsig pragtig. Kamer baie netjies, kon rustig daar slaap. Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Refreshing and peaceful. Excellent, clean, safe, near town and roads. Quiet and warm place with a lovely garden and access control.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang