LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St George's Guest House | LekkeSlaap
+21

St George's Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir St George's Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Henko V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie netjies en skoon.

St George's Guest House's terugvoer

Dankie vir baie goeie resensie Henko. Dit was lekker om jou as gas te kon huisves.

St George's Guest House
Madelyn G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn G
Besigheidsreis

Skoon, netjies, gerieflik en beslis waarde vir geld.

Ek was baie vriendelik ontvang deur Marietjie. Die kamer is skoon, netjies en baie gerieflik. Ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer by hulle slaap met my volgende besoek.

St George's Guest House's terugvoer

Baie dankie Madelyn vir die positiewe review. Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves. Sien uit na jou volgende besoek.

St George's Guest House
Heilie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie S
Saam met vriende

Baie gerieflik, skoon en netjies en beddegoed van hoogstaande gehalte.

Die ontvangs was baie vriendelik en vinnig. Alles was reg in die kamers en baie lekker ontbyt elke oggend.

Esna V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker by St George's Guest House gebly en uitgerus. Die ontbyt was 'n feesmaal!

Annel G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik. Pragtige verblyf.

Dit is die mooiste plekkie, geleë in die mooiste tuine. Ontvangs is altyd vriendelik en mens voel soos familie. Tannie Marietjie doen die grootste moeite met ontbyt, en dis heerlik.

St George's Guest House's terugvoer

Beste Annel,
Dit was 'n wonderlike voorreg om julle as gaste hier by St George's Gastehuis te kon huisves. Hier het jul as vreemdelinge arriveer en as vriende vertrek. Dis vir my lekker om my gaste te bederf en ek hoop om jul spoedig weer te sien.

St George's Guest House
was R880
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R880
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R792  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!