+54
Selfsorg in St. Lucia

St Lucia Safari Lodge 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Quentin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Op mekaar, maar het alles wat jy nodig het, en goeie waarde. Ja, parkering is bietjie van 'n probleem, maar die ligging en veiligheid is goed. Kamers is naby aan mekaar, so wees bedagsaam. WiFi is 'n probleem. Die beste vir ons was die skoonmaak elke dag wat terugkeer elke middag soveel meer aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Eldine
St Lucia Safari Lodge 3
Goeie dag Quentin Dankie vir julle review Ons weet die sein is 'n probleem en ons kyk daar na om 'n seinomsetter te kry. Ons waardeer die terugvoer en sal verseker werk maak daarvan vir verbetering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

103 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d9cf648799a5abfbf161f1992f018f99359848f4028509f849a9df2b73d26741163cf0917f290532c3519a06031ab401693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 103 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.3791023 32.4103247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang