4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 183 Beach Road, St Tropez 301, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
St Tropez 301 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 op die strandfront in die Strand.
Die woonstel bied 'n uitsig oor die see en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het storte en toilette en 'n wasmasjien is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n uitsig oor die strand en die baai ontspan. WiFi is beskikbaar.
St Tropez 301 is 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en die waterpark en daar is talle voetslaanroetes en wynroetes in die omgewing om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 183 Beach Road, St Tropez 301, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 301 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
183 Beach Road, St Tropez 301, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang