Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Strand

St Tropez 604

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jassie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lieflike stukkie strand. Dit was baie lekker. Oorkant die see geleë, pragtige uitsig met balkon. Hoogs aanbeveel. Alles is netjies en niks kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lieflike woonstel met ongelooflike uitsig oor die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelike ontvangs, baie netjiese woonstel, gerieflik geleë, veilige parkering. Was heerlik, skoon, netjies en veilig. Het al klaar 'n volgende bespreking gedoen. Is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Lekker gebly, maar die rioolvuil in die see maak dit 'n nee vir volgende keer. Woonstel is skoon, netjies en alles werk soos geadverteer. Uitsig uit die hoofslaapkamer is nogal spesiaal. Parkering was bietjie 'n nagedagte, jou motor staan in die son aan die kant van die motorhuise in 'n baie beknopte spasie, nog steeds darem binne die perseel agter die hek. Die munisipaliteit moet egter iets doen aan die riool wat in die see loop aan weerskante van die swemstrand - rivier regs van Cape Sands en stormwater uitloop by Hibernia Towers links. As die wind bietjie verkeerd waai, is dit rof op veral die reuksintuig en ons gestelle is definitief nie dieselfde na ons besoek nie. Daar is ook mense wat slaap in die bosse oorkant die pad op die strand. Daar is beperkte toiletgeriewe nie en dus laat ek die res aan u verbeelding oor. Lang storie kort, die strand stink die meeste van die tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Goed geprys. Veilige omgewing en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Tyd vlieg net te vinnig. Mooi en skoon, alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Oliviera S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Was aangenaam dankie. Was aangenaam, die uitsig was fantasties en die weer was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Prima. Heerlike, pragtig skoon en gerieflike huisvesting met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Aangenaam. Verblyf was aangenaam, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Goed toegeruste woonstel met puik uitsig. Voorsien selfs handdoeke ens. Goed toegeruste woonstel met puik uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Neill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

183 Beach Road, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb96919f3afec8c802259993e83d20e15bdd3517a1aab83d8040aadad7bcce832e4597b05ac23bd565a1ec5a7eab008c6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105042189749 18.817922472954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang