Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Strand

St Tropez 604

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 183 Beach Road, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

St Tropez 604 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die veilige St Tropez-woonstelblok geleë is. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en spog met 'n pragtige see-uitsig en is ook oorkant Strand se hoofswemstrand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, eiland met stoele, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gaste moet hul eie rekening gebruik om aan te meld. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het groot vensters en bied 'n pragtige see-uitsig. Gemeenskaplike wasgoedgeriewe wat met munte werk is op die grondvloer beskikbaar, daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Neill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 183 Beach Road, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 604 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

183 Beach Road, St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb96919f3afec8c802259993e83d20e15bdd3517a1aab83d8040aadad7bcce832e4597b05ac23bd565a1ec5a7eab008c6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105042189749 18.817922472954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang