Staphuis @ Boe-Boe's Nest
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Staphuis @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier. Dit is 23 km vanaf Koster en is 'n voëlkyker se paradys. Daar is ook wild op die perseel soos impalas, blesbokke, koedoes, nyalas en bosbokke.
Die chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na die etenstafel geskik vir 6 en 'n sitarea met rusbanke.
Buite is daar 'n boma- en braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.
Die sirkelroete is 3 km lank en gaste kan deur die kloof klim en die Elandsrivier oorsteek. Gaste kan karp, barber, baars en tilapia vang. Gaste kan ook bergfietsry en gratis putt-putt en tafeltennis speel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 96
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang